Pot Vol Kennis

Pot Vol Kennis

Welkom by Pot Vol Kennis, ’n nuwe opwindende potgooi reeks waarin ons jou help om op ’n ander manier te dink oor onderrig en die toekoms van onderrig. Of jy nou ’n onderwyser, ’n leerling of ’n ouer is, hierdie reeks dien as jou deur na ’n wêreld vol inspirasie en onbeperkte moontlikhede. Besoek ons webwerf: https://www.moswereldwyd.co.za/ A new exciting podcast series where we assist you in thinking differently about education and the future of learning. Whether you are a teacher, a student, or a parent, this series serves as your gateway to a world full of inspiration and unlimited possibilities.

Episodes

December 7, 2023 25 secs
Jacques Basson, Roedolf van der Westhuizen en Albert van Wyk gesels oor entrepreneurskap, en spesifiek Albert se televisiereeks "Maak my 'n Miljoenêr" Entrepreneur van die Jaar-kompetisie, waar leerders wat hul eie besighede bedryf, meeding om die gesogte titel.
Listen
Watch
Mark as Played
Jacques Basson gesels met Wikus Breetzke, wat aan die hoof staan van die innoverings-, tegnologie-, en bemarkingsaspekte van die MOS Inisiatief. Sedert hulle begin het in 2021, het hulle reeds tien skole gestig, en binnekort word ‘n elfde skool in Middelburg geopen.

In minder bevoorregte gebiede bestaan 'n aansienlike behoefte, en die MOS Inisiatief streef daarna om daardie kinders deur 'n Beursfonds te ondersteun, sodat hulle ond...
Listen
Watch
Mark as Played
"Wat is veerkragtigheid en hoe ontwikkel dit by kinders? Volgens Jeanri Visagie, 'n leerbestuurder by die MOS-inisiatief, is dit die vermoë om voorwaarts te beweeg te midde van moeilike en negatiewe uitdagings. Alhoewel dit nie 'n aangebore eienskap is nie, is dit 'n kwaliteit wat beslis aangeleer kan word.

Dr. Marcel Hatting, 'n besigheidseienaar en besturende vennoot by 'n konsultasiehuis, gesels oor verskeie soorte sones by kin...
Listen
Watch
Mark as Played
October 13, 2023 37 mins
"As ons nie 'n soliede fondament aan ons land se burgers bied nie, sal ons nooit op 'n mededingende vlak met die wêreld kan wees nie," sê Dr. Pieter Geldenhuys, 'n toekomskenner en Direkteur by die Instituut vir Tegnologie, Strategie, en Innovasie.

Afrika moet terugkeer na die beginsels. Dit beteken dat kinders, selfs vanaf 'n ouderdom van sowat vyfjaar, 'n dieet moet hê wat ryk is aan Omega 3 o  breinontwikkeling natuurlik te bev...
Listen
Watch
Mark as Played
Berei jou kinders se skoolonderrig hulle goed genoeg voor vir die toekomstige werksplek? Nie noodwendig nie – nie eens in alle Afrikaanse skole nie – sê die uitvoerende hoof van die MOS-inisiatief, Roedolf van der Westhuizen.

Hy glo dat al hoewel meeste Afrikaanse skole puik positiewe karakter in leerlinge ontwikkel, die onderriginhoudskwaliteit nie altyd kers vas hou nie.

Met waardes soos toekomsgerigtheid en ‘n fokus op lewensl...
Listen
Watch
Mark as Played
Jacques en Wikus gesels met Rianette Leibowitz oor die realiteite en gevare van die internet, wat soos 'n hoofweg is sê sy. En net soos daar roekelose bestuurders op die paaie is, is daar ook kriminele in die digitale wêreld wat wag vir ‘n geleentheid om ons inligting, geld of selfs kinders te steel.

‘n Mens moet jouself teen “hackers” beskerm en weet hoe om die internet te navigeer. 'n Basiese stap om jou digitale veiligheid te w...
Listen
Watch
Mark as Played
Ons gesels met Lieb Liebenberg en Wikus Breetzke oor hoe die brein werk en wat gebeur as mens leer.

Daar bestaan baie mites oor die brein, soos die idee dat mense slegs 10% van hul brein gebruik, maar in werklikheid word alle dele van die brein tydens take benut.

Navorsing toon dat kinders wat voorskoolse voorbereiding ontvang met die regte stimulasie en 'n goeie kurrikulum, moontlik beter presteer as dié wat nie voorskool toe ge...
Listen
Watch
Mark as Played
Jacques gesels met ma en dogter, Geertjie en Gené, oor die onveranderlikheid van publiekskole se kurrikulum en sisteme van onderwys. Geertjie gebruik haar eie studentjare in Nederland as vertrekpunt en vergelyk dit met die normale opvoedingstelsel wat Gené en talle ander kinders beleef.

“As ons terugkyk na toe òns nog op skool was teen vandag, sien ‘n mens dat absoluut niks verander het nie” is haar stelling as sy Suid-Afrika se o...
Listen
Watch
Mark as Played
Al ooit daaraan gedink dat wiskunde die enigste vak is wat tel?

Al is hierdie opmerking bloot tong in die kies, is twee wiskundeonderwysers, Annalie Eybers en Linda Jansen dit eens dat baie ouers die fout maak om te dink wiskunde is iets wat ʼn kind by die skool leer.

Wiskunde is ʼn vak wat jou kritiese denke leer. ʼn Kind wat wiskunde kan baasraak, gaan ook ʼn kind vol selfvertroue wees. Dit wat ons as ouers insit in die eerste sewe...
Listen
Watch
Mark as Played
Leonie Marques en Wikus Breetzke deel waardevolle inligting oor die maniere waarop kinders kan leer. Die leerproses behels die vorming van neurale banke, en as jy leer, is dit belangrik om hierdie neurale banke te versterk.

'n Manier om dit te doen, is deur die inligting te herhaal. Dit kan gebeur wanneer jy met jou kind in die motor gesels oor die skooldag. Dit is ook belangrik om kinders aktief te betrek by die leerproses, en ge...
Listen
Watch
Mark as Played
Ouers vrees die toekoms, want die nuwe wêreld waarop hulle hul kinders moet voorberei is ’n wêreld wat nie in hul verwysingsraamwerk bestaan nie. Aldus Hettie Brittz, ’n lewensafrigter en skrywer met ’n passie vir die uniekheid van kinders en bemagtiging van ouers.

Die MOS-inisiatief fokus juis daarop om met hoop, eerder as vrees, te werk, en volgens Chris de Beer, leierskap- en besigheidsafrigter van MOS, moet ons kinders eenvoud...
Listen
Watch
Mark as Played
In die loodsepisode van ’n Pot Vol Kennis Potgooi Reeks gesels Jacques Basson met Wikus Breetzke, wat aan die stuur staan van innovasie, tegnologie en bemarking by die MOS Inisiatief.

Die naam ‘MOS’ verwys na die Moedertaal in Onafhanklike Skole, en die doel is om Afrikaanse onderrig te versterk en uit te brei - plaaslik sowel as wêreldwyd.

Ons wil ouers, leerlinge en onderwysers help om anders te dink oor onderrig, en die toeko...
Listen
Watch
Mark as Played

Popular Podcasts

    If you've ever wanted to know about champagne, satanism, the Stonewall Uprising, chaos theory, LSD, El Nino, true crime and Rosa Parks, then look no further. Josh and Chuck have you covered.

    Dateline NBC

    Current and classic episodes, featuring compelling true-crime mysteries, powerful documentaries and in-depth investigations. Follow now to get the latest episodes of Dateline NBC completely free, or subscribe to Dateline Premium for ad-free listening and exclusive bonus content: DatelinePremium.com

    Betrayal Weekly

    Betrayal Weekly is back for a new season. Every Thursday, Betrayal Weekly shares first-hand accounts of broken trust, shocking deceptions, and the trail of destruction they leave behind. Hosted by Andrea Gunning, this weekly ongoing series digs into real-life stories of betrayal and the aftermath. From stories of double lives to dark discoveries, these are cautionary tales and accounts of resilience against all odds. From the producers of the critically acclaimed Betrayal series, Betrayal Weekly drops new episodes every Thursday. If you would like to share your story, you can reach out to the Betrayal Team by emailing them at betrayalpod@gmail.com and follow us on Instagram at @betrayalpod and @glasspodcasts. Please join our Substack for additional exclusive content, curated book recommendations, and community discussions. Sign up FREE by clicking this link Beyond Betrayal Substack. Join our community dedicated to truth, resilience, and healing. Your voice matters! Be a part of our Betrayal journey on Substack.

    The Bobby Bones Show

    Listen to 'The Bobby Bones Show' by downloading the daily full replay.

    Crime Junkie

    Does hearing about a true crime case always leave you scouring the internet for the truth behind the story? Dive into your next mystery with Crime Junkie. Every Monday, join your host Ashley Flowers as she unravels all the details of infamous and underreported true crime cases with her best friend Brit Prawat. From cold cases to missing persons and heroes in our community who seek justice, Crime Junkie is your destination for theories and stories you won’t hear anywhere else. Whether you're a seasoned true crime enthusiast or new to the genre, you'll find yourself on the edge of your seat awaiting a new episode every Monday. If you can never get enough true crime... Congratulations, you’ve found your people. Follow to join a community of Crime Junkies! Crime Junkie is presented by Audiochuck Media Company.

Advertise With Us
Music, radio and podcasts, all free. Listen online or download the iHeart App.

Connect

© 2026 iHeartMedia, Inc.

  • Help
  • Privacy Policy
  • Terms of Use
  • AdChoicesAd Choices