Reisigers

Reisigers

South Africa’s first ever feature-length podcast film. Reisigers takes you on a journey of self-discovery, loss, love, and adventure - all in a cinematic experience for your ears. d-_-b

Episodes

November 14, 2025 29 mins

Reisigers: Die Reeks - Episode #5 van 5 - Sterrestof (Finale).

Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks.

Die finale episode van Reisigers: Die Reeks - Episode #5 "Sterrestof".

Konflik. Pyn. Verlossing. Hernuwing. Alles kom vol sirkel terug na waar dit begin het. Is ons vriende gereed?

——

Episode Notas:

Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/2...

Listen
Watch
Mark as Played

Kommentaar: Episode #4 (Reisigers: Die Reeks)

Agter Die Mikrofoon insigte van Episode #4 "Rigting".

Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel.

——

Episode Notas:

Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf

——

Reisigers:

Geskryf en voorgelees deur Louis Janse ...

Listen
Watch
Mark as Played
November 7, 2025 22 mins

Reisigers: Die Reeks - Episode #4 van 5 - Rigting.

Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks.

Ons vang op met die voorlaaste Episode #4 "Rigting".

Die pad na die einde word korter. Die vriende berei hulself voor vir ’n afskeidspartytjie, maar dit is nie net die partytjie wat wag nie. Waarheid. Konfrontasie. ’n Breekpunt. Trek ’n stoel nader en kom ons spring in.

——

Episode Notas:

Laa...

Listen
Watch
Mark as Played
November 5, 2025 27 mins

Kommentaar: Episode #3 (Reisigers: Die Reeks)

Agter Die Mikrofoon insigte van Episode #3 "Asem".

Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel.

——

Episode Notas:

Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf

——

Reisigers:

Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van...

Listen
Watch
Mark as Played
July 3, 2025 27 mins

Reisigers: Die Reeks - Episode #3 van 5 - Asem.

Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks.

Ons vang op met Episode #3 "Asem".

Onderliggende motiewe begin na vore kom soos ons 4 vriende die lang pad terug huis toe neem. 

——

Episode Notas:

Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf

——

Reisigers:

Geskryf en voorgelees deur ...

Listen
Watch
Mark as Played
June 5, 2025 45 mins

Kommentaar: Episode #2 (Reisigers: Die Reeks)

Agter Die Mikrofoon insigte van Episode #2 "Duiwels".

Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel.

——

Episode Notas:

Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf

——

Reisigers:

Geskryf en voorgelees deur Louis Janse ...

Listen
Watch
Mark as Played
May 23, 2025 36 mins

Reisigers: Die Reeks - Episode #2 van 5 - Duiwels.

Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks.

Ons vang op met Episode #2 "Duiwels".

‘n Paar jaar later. Die lewe het haar eie plan geskryf. Ons begin leer van die stil duiwels wat by ons vriende spook... maar die pad roep weer.

——

Episode Notas:

Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISI...

Listen
Watch
Mark as Played
April 8, 2025 44 mins

Kommentaar: Episode #1 (Reisigers: Die Reeks)

Agter Die Mikrofoon insigte van Episode #1 "Saam".

Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel.

——

Episode Notas:

Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf

——

Reisigers:

Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van...

Listen
Watch
Mark as Played
March 19, 2025 22 mins

Reisigers: Die Reeks - Episode #1 van 5 - Saam.

Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks.

Ons skop af met Episode #1 "Saam".

Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek. Tog het die lewe 'n plan van haar eie.

——

Episode Notas:

Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/2022...

Listen
Watch
Mark as Played
March 4, 2025 10 mins

Episode #4. Wat lê voor vir Reisigers in 2025?

——

Episode Notas:

Luister na die vollengte Reisigers produksie by www.louis.africa/reisigers.

——

Reisigers:

Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek. 

Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar, neem hul ‘n reis terug na hul tuisdorp en kom tot aangesig met hul vrese en drome as jong mans.

Ge...

Listen
Watch
Mark as Played
October 24, 2024 12 mins

Episode #3. Hoe om ‘n passie projek aan te pak + ‘N NUWE BOEK: Side Hustles And Startups.

——

Episode Notas:

Luister na die vollengte Reisigers produksie by www.louis.africa/reisigers.

Koop Side Hustles And Startups by www.heavychef.com/books.

Four Thousand Weeks deur Oliver Burkeman.

Fame Week Africa Keynote.

——

Reisigers:

Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul ...

Listen
Watch
Mark as Played
July 23, 2024 18 mins

Episode #2. Hoe ek die storie van Reisigers beplan het.

——

Episode Notas:

Luister na die vollengte Reisigers produksie by www.louis.africa/reisigers.

Laai draaiboek af by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf 

——

Reisigers:

Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek. 

Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar, neem hul ‘n reis terug na hul tuisdor...

Listen
Watch
Mark as Played
July 5, 2024 20 mins

‘n Eenvoudige visie met ‘n 3-punt “Napkin Plan”.

——

Episode Notas:

Luister na die vollengte Reisigers produksie by www.louis.africa/reisigers.

Lees die oorspronklike draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf

Leer meer oor Carl Jung se idees oor Synchronicity: https://g.co/kgs/WoiMwkv

——

Reisigers:

Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstel...

Listen
Watch
Mark as Played
April 14, 2024 140 mins

“Op reis na môre. Weg van gister.”

Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek. 

Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar, neem hul ‘n reis terug na hul tuisdorp en kom tot aangesig met hul vrese en drome as jong mans.

——

Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg.

Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl.

Klankontwerp...

Kl...

Popular Podcasts

    Betrayal Weekly is back for a new season. Every Thursday, Betrayal Weekly shares first-hand accounts of broken trust, shocking deceptions, and the trail of destruction they leave behind. Hosted by Andrea Gunning, this weekly ongoing series digs into real-life stories of betrayal and the aftermath. From stories of double lives to dark discoveries, these are cautionary tales and accounts of resilience against all odds. From the producers of the critically acclaimed Betrayal series, Betrayal Weekly drops new episodes every Thursday. If you would like to share your story, you can reach out to the Betrayal Team by emailing them at betrayalpod@gmail.com and follow us on Instagram at @betrayalpod and @glasspodcasts. Please join our Substack for additional exclusive content, curated book recommendations, and community discussions. Sign up FREE by clicking this link Beyond Betrayal Substack. Join our community dedicated to truth, resilience, and healing. Your voice matters! Be a part of our Betrayal journey on Substack.

    Stuff You Should Know

    If you've ever wanted to know about champagne, satanism, the Stonewall Uprising, chaos theory, LSD, El Nino, true crime and Rosa Parks, then look no further. Josh and Chuck have you covered.

    Dateline NBC

    Current and classic episodes, featuring compelling true-crime mysteries, powerful documentaries and in-depth investigations. Follow now to get the latest episodes of Dateline NBC completely free, or subscribe to Dateline Premium for ad-free listening and exclusive bonus content: DatelinePremium.com

    The Clay Travis and Buck Sexton Show

    The Clay Travis and Buck Sexton Show. Clay Travis and Buck Sexton tackle the biggest stories in news, politics and current events with intelligence and humor. From the border crisis, to the madness of cancel culture and far-left missteps, Clay and Buck guide listeners through the latest headlines and hot topics with fun and entertaining conversations and opinions.

    The Joe Rogan Experience

    The official podcast of comedian Joe Rogan.

Advertise With Us
Music, radio and podcasts, all free. Listen online or download the iHeart App.

Connect

© 2026 iHeartMedia, Inc.

  • Help
  • Privacy Policy
  • Terms of Use
  • AdChoicesAd Choices