Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak

Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak

Sake wat Afrikaners raak. WhatsApp jou stemboodskap en word ingesluit in die volgende episode. Kom gesels saam oor Afrikaners, ons uniekheid, ons voorkeure, ons swakhede, ons geite en geskiedenis. Die Dirk Scheepers program is beskikbaar op alle goeie podcast toepassings asook Spreaker & YouTube.

Episodes

November 15, 2022 26 mins
Dirk gesels met Danie oor die Voortrekkermonument (VTM), sy visie vir die toekoms en hoe dit gaan met die omdraai-strategie.

Die Voortrekkermonument is meer as net ’n erfenisbewaringsterrein. Dit is Afrikaners se kultuurtuiste waar almal welkom is. Dit is ’n baken van hoop wat jy uit enige rigting van Pretoria kan sien. Die Voortrekkermonument bied ’n geleentheid vir die publiek om meer te leer oor die Afrikaner se storie, van die ...
Mark as Played
Dirk kon gesels met Jaco and Werner op hul besoek aan Amerika en gesels oor die Solidariteit Beweging, hul persoonlike aansporing en die omarming van Afrikaners in die diaspora.
Mark as Played
November 11, 2020 15 mins
Dirk se geselsie met Dawie begin heel lig en word stelselmatig 'n rou gesprek oor die lewe, konstante selfverbetering en 'n boodskap van hoop in 'n donker tyd. Geniet dit en onthou om in te teken deur "Subscribe" te druk op Apple Podcasts of te "Follow" op Spotify.
Mark as Played
October 26, 2020 22 mins
In hierdie episode gesels Dirk met Sihle Ngobese, oftewel Big Daddy Liberty, oor ras, kultuur, vryheid en geloof. Teken in deur subscribe te druk langs die DS Program op jou foon.
Mark as Played
May 26, 2020 26 mins
Dirk kon net voor die staatsinperking met Flip gesels. Hulle raak aan verskeie onderwerpe, soos die artikel wat Flip geskryf het, eie arbeid, en die belangrikheid van met mekaar praat.
Mark as Played
February 11, 2020 7 mins
Dirk is terug met sy eerste episode van die nuwe jaar. Hy bespreek die idee van eie arbeid, hoekom sommige Afrikaners hulself as "te goed" ag vir sekere werk en ons afhanklikheid van goedkoop arbeid wat ons vyandig is.
Mark as Played
December 16, 2019 1 min
Geseënde Geloftedag en Kersfees aan my luisteraars! Mag jou voorspoed jou verveel in 2020.
Mark as Played
In hierdie episode kom Dirk met 'n kort boodskap van hoop vanuit Amerika: Probeer nie te veel die probleme van 'n sekere land waarin jy jouself bevind te internaliseer nie. Veral as die land nie goedgesind is aan jou as minderheid nie. Luister, deel en praat saam op Twitter!
Mark as Played
November 7, 2019 23 mins
Charl & Liza-Marie is die eienaars van De Afrikander Handelshuis asook die REPUBLK handelsmerk. Hulle het met Dirk gaan praat oor geskiedenis, podsendings, identiteit en waarom Afrikaners so lief is om "New York" hemde te dra.
Mark as Played
October 28, 2019 13 mins
Dankie aan ons borg, SAPMOK vellies! (Sapmok.com). Sue-Ann de Wet van Wêreldwyd gesels met Dirk oor Afrikaners in die diaspora. Teken in, deel en praat saam op Twitter.
Mark as Played
October 22, 2019 17 mins
Baie dankie aan ons nuwe borg: SAPMOK vellies! In hierdie episode gesels Dirk met Ernst oor sy werk by Afriforum, anonimiteit op die internet, sy opinie oor die toekoms van podcasts/alternatiewe media en identiteitspolitiek.

https://sapmok.com/
@ConCaracal
Mark as Played
October 16, 2019 56 mins
Die kragtige Jacques Basson van die Klipkouers potgooi is vandag Dirk se gas. Hulle raak aan verskeie onderwerpe soos besigheid, entrepeneurskap, Afrikanerskap en nog vele meer.
Mark as Played
October 12, 2019 70 mins
In hierdie episode gesels Dirk met Emile Coetzee van Eensgesind. Hulle praat oor die toekoms van podsendings, die geskiedenis en nog vele meer.
Mark as Played
September 30, 2019 38 mins
Johan Wolfaardt is die kurator van die President Marthinus Wessel (MW) Pretorius huismuseum in Potchefstroom. Dirk het met hom gaan gesels met sy besoek tydens Aardklop en die gesprek het gegaan oor Afrikaner-identiteit, die Voortrekkers en nog baie meer.

https://eensgesind.com/category/johanwolfaardt/
Mark as Played
September 18, 2019 4 mins
Dirk gesels in hierdie episode oor die gesprek tussen Helen Zille & Max du Preez op haar nuwe Podcast, Tea with Helen.

Dankie aan ons borg Kuif & Baard, hier is hulle video op Afrivriendelik: https://www.facebook.com/afrivriendelik/videos/513490512784721/

Hier is die gesprek op Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/max-du-preez/id1477490702?i=1000449081831

En op Youtube:
Mark as Played
Dirk het uiteindelik gaan draai in Orania en vir homself gaan kyk hoe lyk dit in hierdie Afrikaner-dorp. Gesels gerus saam op Twitter.
Orania Karnaval: http://oraniakarnaval.co.za/

Ons borg vir hierdie episode: https://www.afriforumnetwerk.co.za/ondernemings/castlewalk-sentrum-hv-nossob-lois-erasmuskloof-pretoria-kuif-baard/

*Die uitsprake op hierdie program verteenwoordig nie ons borge nie
Mark as Played
In hierdie episode kyk Dirk na die idee van die bekwame staat as oplossing vir Afrikaners, teenoor 'n gemeenskap wat vir haarself sorg. Hy gebruik uittreksels vanuit gesprekke met Helen Zille en Flip Buys. Praat gerus saam op Twitter, deel en teken in!
Mark as Played
In hierdie episode gesels Dirk oor Martijn van Helvert, "Kragdag" en Christaan Bezuidenhout wen in Spanje.

Kragdag webblad: https://www.kragdag.co.za/

KragKidz, ‘n junior entrepreneurskompetisie:
https://www.kragdag.co.za/dokumente/Inligtingstuk%20KRAGkidz%20Junior%20Entrepreneurs%20(2019).pdf


Bezuidenhout onderhoud: https://www.youtube.com/watch?time_continue=691&v=FEkWXCcWI-c
Mark as Played
In hierdie episode gesels Dirk oor die Solidariteit-Netwerk en Gerda Steyn wat die Comrades wen. Teken in en deel gerus die episode.
Mark as Played
June 3, 2019 45 mins
In hierdie onderhoud-episode gesels Dirk met Schalk van Heerden van die Betereinders.

Webblad: http://www.betereinders.co.za/
Youtube Video om die braai: https://www.youtube.com/watch?v=qiRjd-II7Z8&feature=youtu.be
Zebra Crossing: www.zebrax.co.za
Mark as Played

Popular Podcasts

    Current and classic episodes, featuring compelling true-crime mysteries, powerful documentaries and in-depth investigations.

    Math & Magic: Stories from the Frontiers of Marketing with Bob Pittman

    How do the smartest marketers and business entrepreneurs cut through the noise? And how do they manage to do it again and again? It's a combination of math—the strategy and analytics—and magic, the creative spark. Join iHeartMedia Chairman and CEO Bob Pittman as he analyzes the Math and Magic of marketing—sitting down with today's most gifted disruptors and compelling storytellers.

    Crime Junkie

    If you can never get enough true crime... Congratulations, you’ve found your people.

    Stuff You Should Know

    If you've ever wanted to know about champagne, satanism, the Stonewall Uprising, chaos theory, LSD, El Nino, true crime and Rosa Parks, then look no further. Josh and Chuck have you covered.

    New Heights with Jason and Travis Kelce

    Football’s funniest family duo — Jason Kelce from the Philadelphia Eagles and Travis Kelce from the Kansas City Chiefs — team up to provide next-level access to life in the league as it unfolds. The two brothers and Super Bowl champions drop weekly insights about their games and share unique perspectives on trending NFL news and sports headlines. Plus, entertaining stories from a combined 21 years in the league, off-field interests, and engaging conversations with special guests. Watch and listen to new episodes every Wednesday during the NFL season & check us out on Instagram, Twitter and Tiktok for all the best moments from the show.

Advertise With Us
Music, radio and podcasts, all free. Listen online or download the iHeart App.

Connect

© 2024 iHeartMedia, Inc.