Gesprekke met mense WAT al goeters gedoen het.
Hugo Hattingh is 'n seiljagkaptein van die Paarl wat laas jaar in Thailand 'n verskriklike ongeluk oorleef het toe die enjinkamer van 'n catamaran wat hy beman het, ontplof het. Willim het vir Hugo gaan kuier op sy stoep in Goodwood om sy storie te hoor.
Ondersteun vir Hugo op sy BackaBuddy campaign: https://www.backabuddy.co.za/campaign/help-save-hugo-hattinghs-life of eft hom hierso:
Bank Account Name: Hugo Hattingh Bank: Bangk...
Riaan Smit is die growling frontman en guitarist in Crimson House, ’n eclectic rock band al die pad van Windhoek af. Hy kom kuier vir ’n tweede keer op die podcast na 10 jaar, gaan luister ook Episode 44 vir daai back story. Riaan is ook Willim se neef en hulle catch op oor alles van Johnny Cash, Riaan se albums, musiekbedryf-dinge en hoe dit is om ’n pa te wees.
Kom kyk die Willim Welsyn band by Karoo 62 se Karoo Bike Burn die na...
Enjoy the second half of Willim's conversation with João Luis Lança Henriques. He's is a bassist, guitarist and an architect originally from Portugal, who grew up in Mozambique and played in a lot of bands in Cape Town, including Julia Robert and We Set Sail. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT Podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayP...
João Luis Lança Henriques is a bassist, guitarist and an architect originally from Portugal, who grew up in Mozambique and played in a lot of bands in Cape Town, including Julia Robert and We Set Sail. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT Podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of gaan na watpod.podbean.com...
Donny Truter is 'n digter, skrywer, sanger en die groot gees agter die wiel van die band: Taleswapper.
Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT Podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of gaan na watpod.podbean.com. As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net 'n brief wil skryf, stuur 'n e-pos na wil...
Hugo Veldsman is 'n baie talentvolle songwriter en musikant van Durbanville met twee albums en 'n klomp singles uit. Hy't ook 'n graad in musiek en hy maak soundtracks en film scores ook. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of gaan na watpod.podbean.com. As jy belang...
Christian Frauenstein is 'n kunstenaar, 'n sagteware-ingenieur, 'n kletsrymer en 'n baie goeie vriend, oorspronklik van Jeffreys Baai. Hy het onlangs AllesvanAfrika.co.za gestig, 'n aanlynplatform waar sy ma en haar span yskasmagnete, sleutelhouers, coasters en ander handgemaakte aandenkings vervaardig en dwarsdeur Suider-Afrika versprei.
Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug op die lug en wil help om dit aa...
Christian Burgess is 'n energieke drummer en 'n hardwerkende audio engineer. Hy klap die drums in die power metal band Strident, Die Hugo Veldsman Trio en hy speel ook gereeld in ons eie Willim Welsyn Band. Chris het kom kuier en land en sand gesels oor sy kinderdae in Bellville, die Scorpions, sy tyd in Ladismith waar hy as assistant engineer by Jo Ellis se Blue Room Studios gewerk het op SAMA nominated albums, hoe Strident se pow...
Dirkie Pan is 'n veelsydige jack of all trades, but a master of puppets. Hy maak musiek, videos, musiekvideos en pleeg klankproduksies, besigheidsplanne, bemarkingsplanne en allerhande ander planne: maar meer as dit is hy 'n kranige vriend, collaborator, handlanger en 'n lojale geesvanger.
Ou en nuwe luisteraars is welkom om die WAT Podcast te ondersteun via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of besoek www.watpod.podbean.com as jy i...
Chantel Koch is ’n kunstenaar met haar hart diep ge-anker in die Suid-Afrikaanse musiekondergrond. Sy kom kuier van Sedgefield af en gesels met Willim oor Nelspruit, Engeland, Anthony Bumstead, Up The Creek, Kobus de Kock Jnr., STRAB, Zeegunst op 28 en hoe ouers wat kan lysies maak beter weet van kaas- en vleispryse. Volg vir Chan op Instagram en gaan kyk na haar kuns: haar handle is @katinka_poppins.
Basson Laubscher kom kuier vir 'n tweede keer op die WAT Podcast om te gesels oor al sy verskillende kitare, siff riffs, hoe mens lyrics skryf, die ups en downs van die plaaslike musiekbedryf en hoe belangrik dit is om uit te ryk na jou vriende, fans en mede musikante wanneer dinge soms duister lyk. Mag daar lig wees! Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, on...
Bennie van der Merwe, a.k.a. Benjamin Hound, is ’n music producer, musikant, liedjieskrywer en ’n veelsydige vriend en buurman. Willim gaan kuier saam met Bennie by Stereo Hills Studios in Durbanville waar Bennie meeste van sy tyd spandeer agter die desk. Hulle gesels oor sy skooldae, rugby, rock ’n roll, sy eerste band, die Black Mansion, hoe Gerhard Grobler hom geleer het om ’n sound engineer te wees, hoe hy deel geword het van d...
Paul André Blom kom kuier op die WAT Podcast die week. Hy is ‘n musiekant (Terminatryx, V.O.D, K.O.B.U.S., F8, Makabra Ensemble), musiekjoernalis, filmmaker en die main man agter die South African Horror Film Festival. Hy's ook die broer van Francois Breytenbach Blom. Check sy dinge uit, hier: https://www.terminatryx.com/ of hier: https://www.paulblom.com/
Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podc...
Kom kuier saam in Durbanville waar ek met kopieskrywer, woordsmid en Skryfyster Anna-Bet Stemmet gesels. Die gesprek het plaasgevind voor 'n lewendige gehoor by die uitreiking van haar debuutboek, Goed Wat Gebeur Het Met Mense Op Plekke. Ons gesels oor biblioteke, videowinkels, haar skryfproses, die stories agter die stories en snaakse familiegeheime. Besoek https://skryfyster.com/books/ en bestel dadelik ’n kopie.
Na 'n lang stilte sedert 2020 is die WAT Met Willim Welsyn Podcast terug! In episode 172 kuier Willim saam met die energie-aansteeklike Karel Bester, die frontman van Karel Bester en die Kraaines Band. Hulle gesels oor die band se nuwe studio album, hoe ADHD se uitdraaikryte kreatiwiteit kan help inkleur, color coding methods om dinge georganiseer te kry, memes, en hoe Karel die volgende torch bearer vir Tradisionele Afrikaanse Psy...
Op hierdie tweede deel van my gesprek met Neil Sandilands gesels ons oor acting, songwriting, existentialism, die mag van die moontlikheid, Koos Kombuis, Rian Malan, Howard Stern, Don Rickles, Antjie Krog, Karel Schoeman en ja, Nietzsche.
Ondersteun asb my Blitzkriek Braaikaaster kitaarrooster crowdfund campaign ten bate van Bert, Boetie, Novi en die Ladismith-gemeenskap hier: www.williamwelfare.com of op www.thundafund.com/project...
Neil Sandilands kom al die pad van Hollywood af om te kom kuier in ’n garage in Bellville vir die eerste, offisiële WAT Podcast episode van 2020. Neil is ’n veelsydige akteur, filmmaker, musikant, songwriter en hy is ’n export. Ons braai en gesels oor sy kinderdae in Randfontein, rugby, filosofie, die rolle wat hy vertolk het in die TV-reekse Meester, Konings en Orion, onder andere. Ons gesels ook oor Hollywood en sy nuwe song Die ...
Hallo. Lanklaas, ek weet. Otherwise, you well?
Hierdie Saterdag die 20ste Junie, tussen 13h00 en 19h00 hou ons BOOTSTRAP FEST.
Jy kan ’n Blitzkriek Braaikaaster wen. Hoe? As jy R200 skenk, jou bewys van betaling, jou naam en van stuur na williamwelfare@gmail.com toe, dan is jy deel van die lucky draw op Saterdag. Die raffle sluit Vrydagaand 19 Junie, 21h00 en ons doen die live draw tussen 13h00 en 19h00 gedurende die BOOTSTRAP FEST...
Op hierdie laaste episode van die jaar en van die dekade gesels Willim met Louis Duvenage van die band Orwellington oor hul nuutste album Die Angstige Avonturier. Louis is ook die founding member van die destydse Boland Punk band Raaskopleef. Hy praktiseer as prokureur en help in sy vrye tyd met die administrasie van die Wellington Krieketklub en die Breytenbach Sentrum. Hulle gesels oor Bellville, Wellington, Stellenbosch in die 9...
Op hierdie spesiale episode deel Willim sy gesprek met Piet Botha uit episode 6 en speel hy vir jou ’n paar uittreksels uit ander onderhoude met musikante en lede van die plaaslike musiekbedryf oor die positiewe impak wat Piet op hul lewens en loopbane gehad het. Mense soos Arthur en Rudi Dennis, Jake Gunn, Donovan Honeyborne, Gareth Wilson, Elbie Adendorff, Conrad Jamneck, Andries Burger, Ann Jangle, André Kriel en Bacchus Nel.
Pi...
Hey Jonas! The official Jonas Brothers podcast. Hosted by Kevin, Joe, and Nick Jonas. It’s the Jonas Brothers you know... musicians, actors, and well, yes, brothers. Now, they’re sharing another side of themselves in the playful, intimate, and irreverent way only they can. Spend time with the Jonas Brothers here and stay a little bit longer for deep conversations like never before.
Does hearing about a true crime case always leave you scouring the internet for the truth behind the story? Dive into your next mystery with Crime Junkie. Every Monday, join your host Ashley Flowers as she unravels all the details of infamous and underreported true crime cases with her best friend Brit Prawat. From cold cases to missing persons and heroes in our community who seek justice, Crime Junkie is your destination for theories and stories you won’t hear anywhere else. Whether you're a seasoned true crime enthusiast or new to the genre, you'll find yourself on the edge of your seat awaiting a new episode every Monday. If you can never get enough true crime... Congratulations, you’ve found your people. Follow to join a community of Crime Junkies! Crime Junkie is presented by Audiochuck Media Company.
The World's Most Dangerous Morning Show, The Breakfast Club, With DJ Envy, Jess Hilarious, And Charlamagne Tha God!
If you've ever wanted to know about champagne, satanism, the Stonewall Uprising, chaos theory, LSD, El Nino, true crime and Rosa Parks, then look no further. Josh and Chuck have you covered.
The official podcast of comedian Joe Rogan.