Mense Met Opinies is a casual intimate show exploring pop, nerd and Afrikaans culture. Hosted by JP & Anrich.
JP en Anrich onthou waar hulle was tydens die insident met twee vliegtye...
Follow Mense Met Opinies:
https://linktr.ee/mmo_podcast
Intro & Outro Music:
"Diving Pool" by Yndian Mynah
Edited by Roux Audio Visual
Design by Miriek Roux
Intro Animation by Carla Joubert
JP en Anrich praat bietjie oor die Bokke wat verloor, GTA 6 en die Peter Pan stalker.
Follow Mense Met Opinies:
https://linktr.ee/mmo_podcast
Intro & Outro Music:
"Diving Pool" by Yndian Mynah
Edited by Roux Audio Visual
Design by Miriek Roux
Intro Animation by Carla Joubert
JP en Anrich praat bietjie oor al die feedback en die toekoms van die podcast. En dan is daar 'n classic rant en Anrich wys sy super cool party trick.
Follow Mense Met Opinies:
https://linktr.ee/mmo_podcast
Intro & Outro Music:
"Diving Pool" by Yndian Mynah
Edited by Roux Audio Visual
Design by Miriek Roux
Intro Animation by Carla Joubert
JP en Anrich praat bietjie oor padel, massages en Christopher Nolan's The Odyssey.
Follow Mense Met Opinies:
https://linktr.ee/mmo_podcast
Intro & Outro Music:
"Diving Pool" by Yndian Mynah
Edited by Roux Audio Visual
Design by Miriek Roux
Intro Animation by Carla Joubert
We are back, baby! JP en Anrich is terug met ‘n nuwe episode, ‘n nuwe format en nuwe opinies.
(Skies julle ons moes die episode reupload - die AI overlords van ons hosting platform het besluit om edits te maak sonder om vir ons te sê.)
Follow Mense Met Opinies:
https://linktr.ee/mmo_podcast
Intro & Outro Music:
"Diving Pool" by Yndian Mynah
Edited by Roux Audio Visual
D...
Na 'n week se strike is ons terug! Hierdie episode praat ons bietjie mengels. We chat about what's been happening in Cape Town these past few weeks and then JP realised something unthinkable - that he has privilege. We also talk about the difference between coffee. Then we forced Lisa to talk about tech and gaming.
Ons het twee vrouens op die podcast! Tipies praat ons oor Taylor Swift, The Little Mermaid, Troues en True Crime. Enjoy manne...
In die week van Mense Met Opinies praat ons weer bietjie oor musiek - en soos altyd sal ons bitch oor Spoegwolf. Ons praat ook oor hoe Courtney oor haar honde ry en wat die punt is van ‘n wedding video.In die week van Mense Met Opinies praat ons weer bietjie oor musiek - en soos altyd sal ons bitch oor Spoegwolf. Ons praat ook oor hoe Courtney oor haar honde ry en wat die punt is van ‘n wedding video.
Gentleman vloek nie! So vir hierdie episode het ons besluit om 'n speletjie te speel. As jy vloek, moet jy 'n lekker warm sous oestertjie drink. Terwyl ons sukkel om nie te vloek nie, fokus ons bietjie op topics soos rugby, mental health, - en alkoholisme. The usual white boy podcast stuff. Hierdie episode mag dalk die presiese teenoorgestelde van die vorige een wees…
Ons het 'n vrou op die podcast! Sy deel met ons haar opinie oor mans wat by troues huil en selfs bietjie opinies oor anime. Daars ook bietjie 'n gesprek oor Engeland en slawerny, want hoekom nie? Ons stel ook 'n baie belangrikke vraag voor - wie is snaakser? Mans of vrouens?
We are back baby! Mense Met Opinies Season 2!
In ons season 2 premiere praat ons bietjie oor current events, soos die hele submarine ding waaroor almal gepraat het. En om weer in die ding te kom moes ons obviously 'n classic Star Wars chat hê. Ons eindig dinge af met 'n hypothetical question - hoe gefok is jy as ons nou in die Stone Age was?
Die finale van Mense Met Opinies Season 1!
In ons finale episode fokus ons net op een ding - ons smaak in musiek! Ons het elkeen 9 bands gekies om vir julle 'n goeie idee te gee van wat ons musiek smaak is. Tussen die 3 van ons het ons 'n lekker variety alternatiewe musiek om uit te check!
Hou julle van ons keuses, of is daar 'n paar bands wat julle 'n luistertjie wil gee? Check uit ons playlists op Apple Music ...
Na 'n uur se gesukkelry, gee ons hierdie week ons opinie oor die beste aartappelslaai resep. Ons is bietjie laat vir die partytjie, maar ons chat ook bietjie oor Andrew Tate en sy ALPHA / SIGMA tjommies. Ons het ook 'n lekker quick chat oor Marvel en super hero flieks oor die algemeen.
Hierdie week gee ons ons opinie oor die nuwe Prime energy drink en hoe almal daaroor rave. Gaan die hype 'die down' of gaan die SA kids dit maintain? Jy kan nie oor Prime praat sonder om bietjie oor influencers te praat nie - en waar jy oor influencers praat... praat 'n mens ook maar oor scams.
Hierdie week gee ons ons opinie oor die definisie van 'n cult. Soos altyd, praat ons bietjie oor Film & TV en hoe sleg Marvel deesdae is. Ons praat ook oor meer personal goed involving 'n public urinal. Soos altyd, belangrike chats hierdie episode.
Hierdie week lewer ons ons opinie op eiendoms agente en of hulle bemarking nog 'n doel het. Miskien is daar 'n spirituele rede vir al die plakkate en bordjies. Ons praat ook bietjie oor flieks, anime en die nuwe Harry Potter deur HBO.
Hierdie week lewer ons ons opinie op House of the Dragon en ander series wat ons in 2022 gekyk het. Daars ook bietjie stories in gesprinkle. Hier op die einde praat ons bietjie oor true crime - ons moet ons female viewership op stoot.
Al vier maatjies op een episode?!
Hierdie week lewer ons ons opinie op die service industry. As obvious consumers, het ons ook al aan die ander kant van die skinkbord gewerk. O, en hier op die einde raak dinge baie political for some reason. Maar hopelik offend ons mense aan beide kante van die spektrum.
Wat is ons top drie kuier plekke in Pretoria? Die antwoord is nie so maklik soos wat jy dink nie. Ons lewer ons opinie en deel 'n paar stories tussen in.
Ons het 'n paar shows live gesien en ons mag dalk 'n opinie hê. En ook, hoe vra mense mekaar om te trou by Salsa? Doen bietjie meer moeite manne. O ja, en Anrich doen walglike goed by 'n Mumford & Sons concert.
If you've ever wanted to know about champagne, satanism, the Stonewall Uprising, chaos theory, LSD, El Nino, true crime and Rosa Parks, then look no further. Josh and Chuck have you covered.
Betrayal Weekly is back for a new season. Every Thursday, Betrayal Weekly shares first-hand accounts of broken trust, shocking deceptions, and the trail of destruction they leave behind. Hosted by Andrea Gunning, this weekly ongoing series digs into real-life stories of betrayal and the aftermath. From stories of double lives to dark discoveries, these are cautionary tales and accounts of resilience against all odds. From the producers of the critically acclaimed Betrayal series, Betrayal Weekly drops new episodes every Thursday. If you would like to share your story, you can reach out to the Betrayal Team by emailing them at betrayalpod@gmail.com and follow us on Instagram at @betrayalpod and @glasspodcasts. Please join our Substack for additional exclusive content, curated book recommendations, and community discussions. Sign up FREE by clicking this link Beyond Betrayal Substack. Join our community dedicated to truth, resilience, and healing. Your voice matters! Be a part of our Betrayal journey on Substack.
Current and classic episodes, featuring compelling true-crime mysteries, powerful documentaries and in-depth investigations. Follow now to get the latest episodes of Dateline NBC completely free, or subscribe to Dateline Premium for ad-free listening and exclusive bonus content: DatelinePremium.com
The official podcast of comedian Joe Rogan.
Former Bachelor Clayton Echard’s casual one-night fling turned into a paternity nightmare. When the news broke about the scandal, no one believed Clayton at first. He was a reality TV star, and an unpopular one at that. Clayton found himself trying to prove the truth, while trapped in a web of lies, manipulation, and threats. He would soon discover he was not the only one. At its core, this is a story about who you believe and why. It’s an epic battle that would take a group of strangers, citizen sleuths from across the world, to crack the case and finally hold someone accountable. New episodes of Love Trapped are released every Thursday, starting February 26th, 2026. If you would like to reach out to the Love Trapped team, email us at lovetrappedpod@gmail.com and follow along on Instagram @glasspodcasts.