Grenslose Geskiedenis

Grenslose Geskiedenis

Geskiedkundige Liza-Marie Oberholzer en Wilbri Vorster gesels oor verskeie gebeure in die geskiedenis van Suider-Afrika, veral die geskiedenis wat nie meer so baie behandel word vandag nie.

Episodes

April 10, 2020 19 mins
Mark as Played
Liza-Mari gesels oor Shaka as strateeg, die grootte van die Zoeloe-nasie, en die "Swart" en "Wit" skilde. Die Zoeloes was al reg teen 15 Desember, maar hoekom val hulle eers aan op die 16de?
Mark as Played
Liza-Mari en Wilbri gesels oor Andries Pretorius se trek wat soek na 'n gepaste plek om laer te trek en hulself te verdedig. 'n D-vormige laer met 'n kuil of seekoeigat aan die een kant is die posisie wat hulle toe op besluit. Luister verder om van die ander besluite te hoor wat geneem is in die aanloop tot die slag van Bloedrivier, insluitend die verslag van 'n Zoeloe-kryger.
Mark as Played
December 20, 2019 13 mins
In hierdie episode word die Slag van Bloedrivier en die Gelofte bespreek.
Mark as Played
December 13, 2019 13 mins
Hierdie episode is nie vir sensitiewe luisteraars nie. Liza-Marie doen baie moeite om vir ons ’n idee te gee van die slagting van Voortrekkers by Bloukrans, die heldhaftigheid van Dirkie Uys en die gebeure wat lei tot die slag van Bloedrivier. 532 Boere mans, vrouens en kinders is tydens die slagting vermoor.
Mark as Played
December 9, 2019 17 mins
In hierdie tweede episode van Grenslose Geskiedenis vat Liza-Marie en Wilbri die narratief van die Groot Trek verder. Hulle bespreek die kontroversiële Piet Retief en sy manskappe se moorde aan die hand van Dingaan.
Mark as Played
December 5, 2019 19 mins
In hierdie eerste episode van die splinternuwe GG-podcast gesels Liza-Marie en Wilbri oor die redes vir die Groot Trek (September 1835), die omstandighede waarin hierdie mense gelewe het en wie van die belangrikste rolspelers was.
Mark as Played

Popular Podcasts

    Current and classic episodes, featuring compelling true-crime mysteries, powerful documentaries and in-depth investigations.

    Death, Sex & Money

    Anna Sale explores the big questions and hard choices that are often left out of polite conversation.

    Stuff You Should Know

    If you've ever wanted to know about champagne, satanism, the Stonewall Uprising, chaos theory, LSD, El Nino, true crime and Rosa Parks, then look no further. Josh and Chuck have you covered.

    Crime Junkie

    If you can never get enough true crime... Congratulations, you’ve found your people.

    Start Here

    A straightforward look at the day's top news in 20 minutes. Powered by ABC News. Hosted by Brad Mielke.

Advertise With Us
Music, radio and podcasts, all free. Listen online or download the iHeart App.

Connect

© 2024 iHeartMedia, Inc.