#KennersPraat

#KennersPraat

#KennersPraat is Akademia se eie podsendingsreeks waar kenners vanuit ons eie geledere gesels oor temas waaroor ons almal wonder, of dit iets is wat jy in die nuus gehoor het of ʼn vraag waarmee jy nog altyd worstel.

Episodes

March 29, 2022 8 mins
In dié episode delf Rika Nieuwoudt en dr. Hercules Boshoff, dosent in Filosofie en Besigheidsetiek, op ʼn meer filosofiese wyse in die tema van skermtyd in.
Mark as Played
Dr. Annelise de Vries, dosent in Afrikaans Huistaal-onderwys en Afrikaans as Taal van Onderrig en Leer aan Akademia, beantwoord die vraag uit die taalwetenskap.
Mark as Played
In dié episode van #KennersPraat, word die tema oor die bedreiging van moedertaalonderrig in Suid-Afrikaanse skole bespreek. Prof. Gawie du Toit, dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde, gee meer insig oor wat die impak sal wees van die voorgestelde wysiging aan ons skolewet.
Mark as Played
March 28, 2022 10 mins
Nikki Kennedy, dosent in Bestuursrekeningkunde en Belasting, lig die direkte impak uit wat die nuwe staatsbegroting op die individu het.
Mark as Played
In hierdie episode van #KennersPraat, Akademia se podsendingsreeks, is die fokus op #Moedertaalmaand wat in Februarie gevier word. Karien Brits, taalpraktisyn en deeltydse dosent in Sepedi, praat oor die negatiewe effek van die gebrek aan moedertaalonderrig op ons jeug asook die ekonomie.
Mark as Played
Stephen Nel, dosent in Regsgeleerdheid, verduidelik alles wat ons moet weet oor die proses en die verwikkelinge om ʼn nuwe hoofregter aan te wys. Stephen vertel ook hoekom dit vir my en jou belangrik is om te weet wat in ons howe aangaan.
Mark as Played
March 28, 2022 11 mins
In die episode praat prof. Pieter Duvenage, dekaan van die Fakulteit Geesteswetenskappe, met Rika Nieuwoudt oor die gespanne politieke situasie tussen Rusland en die Oekraïne. Prof. Duvenage verduidelik ook wat die moontlike impak op Suid-Afrika sal wees indien die situasie vererger.
Mark as Played
Het jy al aan iets gedink en die volgende oomblik verskyn ʼn advertensie daarvan op jou slimfoon?

Jaco-Louis Kruger, stelselontwikkelaar by Akademia, verduidelik in die nuutste episode van #KennersPraat hoe jy jou aanlyn data beter kan beskerm.
Mark as Played
March 28, 2022 8 mins
Het jy al ooit gewonder hoe word kriptogeldeenhede soos bv. Bitcoin belas?

Michelle Coetzee, vakhoof aan Akademia vir Belasting en Ouditkunde, brei uit oor die groeiende geldeenheid en hoe dit in Suid-Afrika belas word.
Mark as Played
March 24, 2022 10 mins
Dr. Salomien Boshoff, vakhoof en dosent van Ondernemingsbestuur aan Akademia, brei uit oor die oorsprong van Swart Vrydag. Dr. Boshoff gee praktiese raad vir ondernemings asook verbruikers rakende die groot inkopiedag.
Mark as Played
In dié episode van #KennersPraat bespreek dr. Erik Heppell, dosent in Regsgeleerdheid, die nuutste kwartaallikse werkloosheidsverslag en die impak daarvan.
Mark as Played
Mareli van der Merwe, dosent in ondernemingsbestuur het haar meestersgraad oor die interessant tema gedoen. Wat is generasie Z se onderrig en leervoorkeure uit die perspektief van studente wat val in die generasie.
Mark as Played
March 16, 2022 10 mins
In dié episode van #KennersPraat vertel Natasha Venter, ʼn deeltydse dosent in regsgeleerdheid by Akademia, hoe werk parool in die lig van Oscar Pistorius se saak.
Mark as Played
February 17, 2022 15 mins
In dié episode praat Rika Nieuwoudt met prof. Pieter Duvenage oor hoe Suid-Afrika se unieke koalisiepolitiek werk asook interessante verwikkelinge wat die groei van koalisiepolitiek vir ons kan inhou.
Mark as Played
In die episode van #KennersPraat gee prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe, ons meer insig in die gevolge van die gebruik van onvolhoubare energiebronne en die gevolglike styging van ons lewenskoste. Ons bespreek ook die oplossings van groener energiebronne.
Mark as Played
In die episode van #KennersPraat verduidelik Edward Blight, dosent in Ekonomie, wat die impak van die laer inperkingsvlak is. Hy gee ook meer agtergrond oor wat ekonomiese vryheid behels.
Mark as Played
#Akademia #KennersPraat #Potgooi #Parole #Podcast
Mark as Played
In hierdie episode van #KennersPraat beantwoord Nikki Kennedy, dosent in Bestuursrekeningkunde, die vraag: Wanneer kan ek belasting terugeis vir my tuiskantoor? Kwalifiseer jy? Luister hier om te hoor.
Mark as Played
Wat beteken die VSA se onttrekking uit Afganistan vir die internasionale samelewing?
Mark as Played
February 17, 2022 7 mins
Professor Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe, praat oor die moontlikheid van sneeu in Gauteng en hoekom ons dit kan verwag.
Mark as Played

Popular Podcasts

    Current and classic episodes, featuring compelling true-crime mysteries, powerful documentaries and in-depth investigations.

    Math & Magic: Stories from the Frontiers of Marketing with Bob Pittman

    How do the smartest marketers and business entrepreneurs cut through the noise? And how do they manage to do it again and again? It's a combination of math—the strategy and analytics—and magic, the creative spark. Join iHeartMedia Chairman and CEO Bob Pittman as he analyzes the Math and Magic of marketing—sitting down with today's most gifted disruptors and compelling storytellers.

    Crime Junkie

    If you can never get enough true crime... Congratulations, you’ve found your people.

    Stuff You Should Know

    If you've ever wanted to know about champagne, satanism, the Stonewall Uprising, chaos theory, LSD, El Nino, true crime and Rosa Parks, then look no further. Josh and Chuck have you covered.

    New Heights with Jason and Travis Kelce

    Football’s funniest family duo — Jason Kelce from the Philadelphia Eagles and Travis Kelce from the Kansas City Chiefs — team up to provide next-level access to life in the league as it unfolds. The two brothers and Super Bowl champions drop weekly insights about their games and share unique perspectives on trending NFL news and sports headlines. Plus, entertaining stories from a combined 21 years in the league, off-field interests, and engaging conversations with special guests. Watch and listen to new episodes every Wednesday during the NFL season & check us out on Instagram, Twitter and Tiktok for all the best moments from the show.

Advertise With Us
Music, radio and podcasts, all free. Listen online or download the iHeart App.

Connect

© 2024 iHeartMedia, Inc.