Die Fondasie - Afrikaanse Eiendoms-Podcast

Die Fondasie - Afrikaanse Eiendoms-Podcast

Die Fondasie is ’n Podcast in Afrikaans oor alles eiendoms-verwant. Ons bespreek ALLES eiendom; van beleggings en huur-om-te-verhuur tot flip, en ook verskye bedrywe wat inskakel in dfie eiendoms-wereld, soos konstruksie, agentskapp en nog vele meer. Die Fondasie word aangebied deur Hennie Meyer, SA se grootste Flipper deur sy maatskappy Bigpond; en Albert van Wyk, belegger, entrepreneur en stigter van handelsmerke soos Millionaire at 22.

Episodes

August 28, 2022 15 mins

In Episode 9 het Albert 'n onderhoud met JP oor sy manier hoe hy in eiendomme invest, en hoe hy sy salaris vervang het met passiewe inkomste.

Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.

Mark as Played

In Episode 8 bespreek Hennie en Albert hoe om jou doelwitte te stel en te bereik met jou eiendomsbelegings strategie.

Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.

Mark as Played

In Episode 7 bespreek Hennie en Albert hoe om jou eiendoms-beleggings as 'n besigheid te sien en te bestuur.

Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.

Mark as Played

In Episode 6 bespreek Hennie en Albert hoe om jou eerste eiendom te koop. Hoe om die eiendoms-belegging journey te begin? Is dit nodig om geld te hê, of is daar maniere om dit te doen sonder om geld in jou sak te hê? Hennie en Albert antwoord al jou vrae oor hoe om die regte eiendom reg te koop.

Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saa...

Mark as Played

In Episode 5 bespreek Hennie en Albert oor die verskillende tipes buy-to-let of koop en verhuur eiendomme, en ook oor die ROT op die verskillende tipes buy-to-let eiendomme.

Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.

Mark as Played

In Episode 4 bespreek Hennie en Albert hoe om die regte eiendomme te koop.

Die Fondasie is 'n podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.

Mark as Played

In Episode 3 Praat Hennie met Jacques du Toit entrepreneur en eiendomsbelegger oor  hoe om 'n suksesvolle kort termyn eiendoms besigheid te bestuur, al is mens nie eers in dieselfde land nie.  

Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.

Mark as Played

In Episode 2 Bespreek ons hoe Albert in eiedomme betrokke geraak het en sy besigheid opgebou het van 0 rand af, hy praat ook oor sy besigheid Millionaire at 22.

 

Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.

Mark as Played

In episode 1 bespreek ons die eiendom-flip-bedryf.  Hennie vertel 'n bietjie van sy storie en hoe hulle SA se grootste flippers geword het. Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.

Mark as Played

Popular Podcasts

    Current and classic episodes, featuring compelling true-crime mysteries, powerful documentaries and in-depth investigations.

    The Nikki Glaser Podcast

    Every week comedian and infamous roaster Nikki Glaser provides a fun, fast-paced, and brutally honest look into current pop-culture and her own personal life.

    Stuff You Should Know

    If you've ever wanted to know about champagne, satanism, the Stonewall Uprising, chaos theory, LSD, El Nino, true crime and Rosa Parks, then look no further. Josh and Chuck have you covered.

    Crime Junkie

    If you can never get enough true crime... Congratulations, you’ve found your people.

    Start Here

    A straightforward look at the day's top news in 20 minutes. Powered by ABC News. Hosted by Brad Mielke.

Advertise With Us
Music, radio and podcasts, all free. Listen online or download the iHeart App.

Connect

© 2024 iHeartMedia, Inc.