All Episodes

July 7, 2023 36 mins
Leonie Marques en Wikus Breetzke deel waardevolle inligting oor die maniere waarop kinders kan leer. Die leerproses behels die vorming van neurale banke, en as jy leer, is dit belangrik om hierdie neurale banke te versterk. 'n Manier om dit te doen, is deur die inligting te herhaal. Dit kan gebeur wanneer jy met jou kind in die motor gesels oor die skooldag. Dit is ook belangrik om kinders aktief te betrek by die leerproses, en genoeg slaap te verseker sodat die leerproses stressvry kan plaasvind. Besoek MOS se webwerf: https://www.moswereldwyd.co.za/
Mark as Played

Advertise With Us

Popular Podcasts

Dateline NBC
Stuff You Should Know

Stuff You Should Know

If you've ever wanted to know about champagne, satanism, the Stonewall Uprising, chaos theory, LSD, El Nino, true crime and Rosa Parks, then look no further. Josh and Chuck have you covered.

The Nikki Glaser Podcast

The Nikki Glaser Podcast

Every week comedian and infamous roaster Nikki Glaser provides a fun, fast-paced, and brutally honest look into current pop-culture and her own personal life.

Music, radio and podcasts, all free. Listen online or download the iHeart App.

Connect

© 2024 iHeartMedia, Inc.